Skip to content

Palestynse betogers in die hof oor betoging by Cape Union Mart-winkels [KLANK]

# Vier Palestynse betogers sal na verwagting vandag in die Wes-Kaapse Hooggeregshof verskyn na hul protes gister buite Cape Union Mart-winkels. Die Palestine Solidarity Campaign beweer Cape Union Mart befonds die Israelse weermag en is medepligtig is aan die Gaza-konflik. Die maatskappy ontken die bewerings en het ‘n interdik-aansoek ingedien om die PSC te verhoed om sy klante en personeel te teister. Die PSC se koördineerder, Usuf Chikte, het aan die SABC gesê die protesoptrede is ‘n wettige uitoefening van vryheid van spraak:

ENG ChikteonProtest