# Die Stad Tshwane sê Amcorweg in Centurion is ná ‘n drie jaar lange sluiting vir herstelwerk uiteindelik weer oop. Die pad is in April 2022 weens ‘n groot sinkgat gesluit. Geologiese ondersoeke is in Augustus 2023 afgehandel, en herstelwerk het amptelik in Mei vanjaar begin. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die totale koste van herstelwerk word op ongeveer 4,4-miljoen- rand geraam, hangende finale sertifisering:
Centurion se Amcorweg heropen na sinkgat herstelwerk [KLANK]
ENG KholofeloonAmcorRoad