Skip to content

Herman Mashaba sê ActionSA sal slegs onder streng voorwaardes by die RNE aansluit [KLANK]

# Die leier van ActionSA, Herman Mashaba, ontken berigte dat sy party genooi is om deel te wees van die Regering van Nasionale Eenheid. Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee het besluit om die grootte van die koalisieregering uit te brei en die proses te begin om met ander partye te praat. Mashaba het aan Newzroom Afrika gesê hulle is oop vir gesprekke met die ANC indien hulle instem om die grootte van die kabinet aansienlik te verminder, of as die GNU in duie stort en die land in ‘n kwesbare posisie gelaat word:

ENG MashabaOnGnu