Skip to content

Cosatu besorg oor WVF se finansies [KLANK]

# Cosatu sê hy is bekommerd oor die Werkloosheidversekeringsfonds se finansiële posisie. Dit het aan die lig gekom dat ʼn maatskappy ʼn reddingsboei van 807-miljoen-rand ontvang het, al het dit nie gekwalifiseer nie. Cosatu-woordvoerder, Zanele Sabela, sê die Siyanda-Bakgatla-platinummyn het vroeg in 2024 aansoek gedoen vir die WVF se Tydelike Werkgewer-Werknemer Verligtingsfonds, maar dis van die hand gewys. Sy sê die gewese waarnemende direkteur-generaal van die Departement van Indiensneming en Arbeid, Viwe Mlenzana, het dit egter laat verlede jaar goedgekeur:

ENG ZaneleonUIFFinances