# Die Stad Tshwane sê hy is steeds ‘n dinamiese spilpunt vir sakegeleenthede in die land. Volgens die metro se 2023-2025 Beleggingsopbrengsverslag is meer as 187-miljoen-rand gegenereer deur die regstreekse ekonomiese uitwerking van onlangse konferensies, spitsberade en tentoonstellings. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa sê die geleenthede is nie slegs mylpale op Tshwane se kalender nie, maar enjins vir ekonomiese groei, innovering en wêreldwye kontak:
Tshwane se sakegeleenthede skep meer as R187-miljoen se inkomste [KLANK]
ENG SarahonBusinessEvents