# Die DA in Gauteng het premier Panyaza Lesufi beskuldig dat hy terugkrabbel oor die verwyderings van die Gesondheidsdepartement se hoof, Lesiba Malotana. Die premier sê hy sal oor Malotana se toekoms besluit sodra sy leefstyloudit afgehandel is en voeg by die inligting tans tot sy beskikking is onvoldoende. Jack Bloom van die DA sê Lesufi moet as premier bedank as hy nie Malotana, wat blykbaar baie hoë politieke beskerming het, kan verwyder nie:
DA in Gauteng kritiseer Lesufi wat terugkrabbel oor hoof van Gesondheidsdepartement se verwydering [KLANK]
ENG JackonHealthHead