# Die Vereniging van Staatsamptenare sê die feit dat die Padongelukkefonds se huidige leierskap uit die pad is, bied ‘n geleentheid vir dringende hervorming. Die vakbond verwelkom die minister van Vervoer Barbara Creecy se besluit om die fonds se raad te ontbind. Claude Naiker van die vakbond sê jare van wanbestuur, regsgedinge en interne verdeeldheid het die fonds se bedrywighede verlam:
Staatsdiensvakbond vra dringend aanstelling van geloofwaardige leierskap by Padongelukkefonds [KLANK]
ENG NaikerOnReform