# Kriekt: Die omvang van Chris Woakes se besering behoort binnekort duidelik te wees na sy heldhaftige kolfbeurt in die vyfde toets teen Indië in Londen. Hy het sy skouer beseer op die eerste dag op die Oval, maar moes op die laaste dag kolf om die wedstryd te probeer wen. Sy kolfmaat, Gus Atkinson, het hom beskerm teen die boulers, maar hulle het met ses lopies verloor. Hoofafrigter Brendon McCullum beskryf Woakes se bydrae as baie dapper, al het die nederlaag beteken dat die reeks onbeslis geëindig het.
Krieket: Die omvang van Woakes se skouerbesering binnekort bekend