# Die Kaapse Forum vra die Suid-Afrikaanse Rugbyunie om dringend die ondersoek na beweerde skeidsregter-omkopery in die Boland-rugbyunie oor te neem. Die groep verklaar Boland Rugby is reeds ‘n geruime tyd bewus van die bewerings, maar het eers opgetree nadat ‘n verklikker na vore gekom het. Heindrich Wyngaard van die forum waarsku die skandaal kan rugby se aansien benadeel en skeidsregters se veiligheid in gevaar stel voor die Top 12-toernooi in die Wes-Kaap:
Rugby: Kaapse Forum vra onafhanklike ondersoek na bewerings van omkopery in Boland-rugbyunie [KLANK]
AFR WyngaardsOnbribery