# Die Gautengse polisie het ‘n soektog van stapel gestuur na die moordenaars nadat ‘n vierde verbrande vroueliggaam in Silvertondale, Pretoria, ontdek is. ‘n Polisiewoordvoerder, Brenda Muridili, sê die polisie is ontbied en het die liggaam by die Watloo-treinstasie ontdek. Sy sê drie verbrande liggame is tussen Junie en Julie vanjaar in die omgewing van die Watloo- en die Denneboom-stasie gevind:
Vierde verbrande vroue-liggaam in Silvertondale, Pretoria, ontdek [KLANK]
ENG BrendaonSilvertondale