# COSATU het ‘n beroep gedoen op die Vrystaatse leierskap van die ANC, om die party skoon te maak van alle burgemeesters en provinsiale leierskap wat by wangedrag geïmpliseer word en die beweging en regering in oneer gebring het. Die vakbondfederasie sê as die leierskap beweerde oortreders verder beskerm, sal COSATU en sy geaffilieerdes op aanspreeklikheid aandring. Die Cosatuwoordvoerder, Zanele Sabela, sê die onlangse verslag van die ouditeur-generaal het verdoemende uitsprake teen munisipaliteite gelewer wat vir te lank sonder aanspreeklikheid gelaat is:
COSATU doen ‘n beroep op die Vrystaatse leierskap om ontslae te te raak van burgemeester wat by wangedrag betrek is [KLANK]
ENG ZaneleonANCFreeState