Skip to content

Vermeende aanlyn afspraak-reeksverkragter van Eersterust in Limpopo vasgetrek [KLANK]

# ‘n Sewe-en-dertigjarige beweerde  aanlyn afspraak-reeksverkragter en -moordenaar wat aan meer as tien sake in Eersterust, Pretoria, verbind word, is in Limpopo in hegtenis geneem. Die man het na bewering ‘n gewilde afspraak-webwerf gebruik om sy vroulike slagoffers na sy woning te lok. ‘n Polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba, sê hy het na bewering sommige van sy slagoffers verkrag, tot die mees onlangse voorval toe die slagoffer verkrag en vermoor, en in ‘n vlak graf begrawe is:

ENG MaleselaonSerial