Skip to content

ANC gaan nie inmeng met SAKP se besluit om onafhanklik aan plaaslike verkiesing deel te neem nie [KLANK]

# Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê die Nasionale Uitvoerende Komitee stem nie saam met die SAKP se besluit om onafhanklik aan die komende plaaslike verkiesing deel te neem nie. Die SAKP was tot dusver ʼn ANC-bondgenoot in die drieparty-alliansie wat Cosatu insluit. Hoewel SAKP-lede in verkiesings as ANC-kandidate gestaan het, het die party nog nooit onder sy eie vaandel aan ʼn verkiesing deelgeneem nie. Ramaphosa sê ten spyte van kommer, sal die NUK nie by die SAKP se besluit inmeng nie:

ENG RamaphosaOnSACP