Skip to content

DA in KZN eis optrede nadat adjunkminister verbind word met voedingskema-tenderskandaal [KLANK]

# Die DA in KwaZulu-Natal sê hy is geskok oor berigte wat die adjunkminister van Arbeid en Indiensneming, Jomo Sibiya, verbind met maatskappye wat geïdentifiseer is as begunstigdes in die omstrede Nasionale Skoolvoedingsprogram van twee-miljard-rand. Die adjunkminister het Sesiphambili Trading in 2008 geregistreer en sy vrou, Simphiwe Sibiya, is tans die direkteur. ʼn DA-woordvoerder, Sakhile Mngadi, sê hierdie krisis kan nie langer as ʼn administratiewe fout beskou word nie en sê dis georganiseerde korrupsie:

ENG SibiyaOnFeedingScheme