Skip to content

Ramaphosa sê die besluit om die regering van nasionale eenheid saam te stel was die regte een [KLANK]

# Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê die Nasionale Uitvoerende Komitee het bevind die besluit om die regering van nasionale eenheid saam te stel, was die regte een. Hy het gister die slotopmerkings gelewer na die driedaagse NUK-vergadering in Gauteng. Ramaphosa sê Suid-Afrikaners waardeer dat die RNE bestendigheid bring en vordering moontlik maak om uitdagings te hanteer. Hy sê die RNE het die ANC in staat gestel om sy agenda vir nasiebou en basiese maatskaplik-ekonomiese hervorming voort te sit:

ENG RamaphosaOnGNU