Skip to content

Lesufi sê politieke onbestendigheid en werkloosheid ondermyn munisipale dienste [KLANK]

# Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, sê die ineenstorting van Johannesburg spruit uit politieke onbestendigheid en swak leierskapskeuses oor die afgelope sewe jaar. Lesufi het teenoor SABC News die stad se dalende inkomstebasis uitgelig, wat vererger word deur werkloosheid en ondernemings wat van die netwerk wegbeweeg. Lesufi sê munisipaliteite moet basiese dienste soos water en elektrisiteit lewer. Hy vra volhoubare plaaslike regeringsbefondsing en openbare betrokkenheid by die konsep-witskrif oor plaaslike regeringshervorming:

ENG-LesufiOnMunicipalities