Skip to content

Kaapstad se skuldafskrywingsinisiatief beskikbaar vir inwoners en instellings [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê hy het verskeie aansporings en inisiatiewe beskikbaar vir inwoners as deel van sy nuwe 2025/2026-begroting, insluitend ‘n skuldafskrywingsinisiatief. Die raad het onlangs die skuldafskrywing van ongeveer 2,2-miljard-rand in ou skuld vir kwalifiserende begunstigdes goedgekeur. Die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Siseko Mbandezi, sê die skuldafskrywingsinisiatief bied verligting vir kwalifiserende inwoners wat sukkel om kop bo water te hou, en om die metro se finansiële volhoubaarheid te verbeter deur ‘n kultuur van betaling aan te moedig:

ENG SisekoonRelief