# Fietsry: Paulene Ferrand-Prévot het geskiedenis gemaak deur die eerste Franse wenner van die Tour de France in 36 jaar te word. Die 33-jarige wat verlede jaar goud in bergfietsry by die Paryse Olimpiese Spele gewen het, het die algehele titel ingepalm met ‘n voorsprong van drie-minute-42-sekondes oor die 2023 kampioen, Demi Vollering, van Nederland. Die verdedigende kampioen, Katarzyna Niewiadoma van Pole was derde. Ferrand-Prévot sê om die geeltrui in haar eerste poging te wen, is spesiaal:
Fietsry: Pauline Ferrand-Prévot maak geskiedenis deur die vroue Tour de France te wen [KLANK]
ENG PrevotOnWinning