# Die Gautengse Wysigingswet op Versoekskrifte van 2024 is amptelik bekragtig en versterk die provinsie se demokratiese raamwerk deur regeringsreaksie te versterk. Die Staande Komitee oor Versoekskrifte se voorsitter, Vuyiswa Jentile, sê hierdie wetgewing is ʼn belangrike stap na ʼn meer reaktiewe, deursigtige en mensgesentreerde provinsiale regering. Sy sê dit bevestig ook die Gautengse provinsiale wetgewer se toewyding aan ʼn oop en insluitende regering:
Gautengse Wysigingswet op Versoekskrifte word bekragtig [KLANK]
ENG VuyiswaonPetitions