# Die SAKP sê sy onafhanklike deelname aan die 2026 plaaslike regeringsverkiesing is om namens die werkersklas en werkloses te staan en nie om die drieledige alliansie te verbreek nie. Die party het sy 104de herdenking gister by KwaDlengezwa naby Richardsbaai in KwaZulu-Natal gevier. Die SAKP se hoofsekretaris, Solly Mapaila, beskuldig die ANC dat hy sy alliansievennote se vertroue verbreek en kapitaalbelange eerste stel. Hy sê die ANC hou aan beloftes maak wat hy nie nakom nie en skep illusies wat openbare vertroue skend:
SAKP-hoofsekretaris lewer striemende kritiek op die ANC [KLANK]
ENG MapailaOnANC