Skip to content

Motorsport: Norris behaal welverdiende oorwinning by Hongaarse Grand Prix [KLANK]

# Motorsport: Lando Norris het die Hongaarse Grand Prix gewen en sy spanmaat, Oscar Piastri was tweede. Dit beteken McLaren spog nog ʼn keer hierdie seisoen met die eerste twee plekke. George Russell van Mercedes was derde terwyl Charles Leclerc van Ferrari met vierde plek tevrede moes wees. Fernando Alonso van Aston Martin was vyfde. Norris, wat Piastri se voorsprong in die Bestuurderskampioenskap tot nege punte verlaag het voor die Formule Een-somerruskans, sê hy het nog baie werk:

ENG NorrisOnWork