# Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, sê die owerheid het nuwe sekerheidstempels by Suid-Afrika se grensposte in gebruik geneem. Hy sê die owerheid het in die afgelope paar maande op wydverspreide bedrog afgekom waar die ou stempels gebruik is om mense onwettig toegang te gee op hul paspoorte. Die kommissaris sê hierdie inisiatief vorm deel van die owerheid se breër verbintenis tot die ondersteuning van nasionale veiligheid en die grensbestuur-ekosisteem is geraadpleeg oor die verandering:
Grensbestuursowerheid neem nuwe stempels in gebruik by grensposte [KLANK]
ENG MichaelonIntroduced