Skip to content

8,58-miljoen mense gedurende eerste kwartaal by SA grensposte verwerk [KLANK]

# Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, sê ‘n totaal van 8,55-miljoen mense is gedurende die eerste kwartaal van die 2025/2026-boekjaar by die land se grensposte verwerk om Suid-Afrika binne te kom en te verlaat. Hy sê alle reisigers wat Suid-Afrika binnekom of verlaat, moet ‘n geldige skandeerbare paspoort besit. ‘n Geldige paspoort moet ook ten minste twee skoon bladsye bevat, uitgesluit die laaste bladsy, wat altyd oop moet bly:

ENG MichaelonProcessed