Skip to content

ActionSA eis aanspreeklikheid vir onreëlmatige en verkwistende uitgawes in Johannesburg [KLANK]

# ActionSA in Johannesburg eis dat burgemeester Dada Morero rekenskap moet gee van meer as 24-miljard-rand se onreëlmatige en verkwistende uitgawes. Dit volg na ‘n skrywe van die minister van Finansies, Enoch Godongwana. Dit skets ‘n verdoemende prentjie van nie-nakoming van die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur en katastrofiese vlakke van finansiële wanbestuur onder die huidige administrasie. Elmari Atterbury van ActionSA sê hulle verwelkom die minister se opdrag aan die burgemeester vir ‘n dringende verduideliking en plan van aksie:

AFR ElmarionAccountability