Skip to content

DA Vrystaat verwelkom adjunkminister se ingryping in Vaalrivier-besoedelingskrisis [KLANK]

# Die DA in die Vrystaat het die besluit van die adjunkminister van Water en Sanitasie, Isaac Seitlholo, verwelkom om die Vaalrivier-besoedelingskrisis te takel. Igor Scheurkogel van die DA sê die Metsimaholo-munisipaliteit het jare lank nagelaat om sy pompstasies en rioolinfrastruktuur in stand te hou, wat gelei het tot die vloei van rou riool in die Vaalrivierstelsel, veral rondom Abrahamsrus en Taaibos. Hy sê dit gee aanleiding tot ernstige omgewingsvernietiging:

AFR IgoronPollution