# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta sê die aanstelling van regter Dunstan Mlambo as Adjunkhoofregter is ‘n stap vorentoe, nie net vir die regstelsel nie, maar ook vir alle sektore soos onderwys. Hy sê Mlambo se aanstelling is ‘n belangrike stap vir Suid-Afrika, veral vir diegene wat glo in ‘n regbank wat billikheid, transformasie en die beskerming van grondliggende regte voorstaan. Makaneta sê Mlambo het deurgaans ‘n diep verbintenis getoon tot geregtigheid vir mense wat as onbelangrik beskou word:
Onderwysaktivis sê regter Mlambo se aanstelling sal alle sektore bevoordeel [KLANK]
ENG HendrickonMlambo