Skip to content

Action Society verwerp R148-miljoen Madlanga-kommissie, sê dis nutteloos [KLANK]

# Action Society het president Cyril Ramaphosa gekritiseer omdat hy nie die minister van Polisie, Senzo Mchunu, afgedank het nie, te midde van ernstige bewerings teen hom van sameswering met misdaadsindikate.  Die organisasie voer aan Ramaphosa se besluit om die duur Madlanga-kommissie ter waarde van 148-miljoen-rand van stapel te stuur in plaas van om Mchunu te verwyder, is ondoeltreffend. Juanita du Preez van Action Society meen dis onwaarskynlik dat hierdie benadering geregtigheid of werklike hervorming sal meebring, net soos die Zondo-kommissie:

ENG JuanitaOnCommission