# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê sy dubbele rol, terwyl hy steeds voorsitter van die Nasionale Teenkorrupsieadviesraad is, plaas hom in ‘n sterker posisie om die raad se aanbevelings in werking te stel. Cachalia se raadstermyn eindig hierdie maand en hy beplan om ‘n vergadering tussen die leierskap van die SAPD en die raad te reël om aanbevelings te bespreek. Hy beloof noue samewerking met die Ministerie van Justisie en sal voorspraak maak vir anti-korrupsie hervormings in kabinetsbesprekings:
Cachalia belowe om steeds werk van Teenkorrupsie-adviesraad te bevorder [KLANK]
ENG-CachaliaOnCorruptionCouncil