Skip to content

DA sê waarnemende minister het ‘n reuse-taak om ‘n gebroke Polisiediens te herstel [KLANK]

# Die DA sê die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het ‘n geweldige uitdaging om ‘n gebroke Polisiediens te herstel wat nie vertrou word nie. Hy waarsku dat die publiek se vertroue in die polisie op ‘n laagtepunt is as gevolg van politieke inmening, wanbestuur en diep-gewortelde korrupsie. Ian Cameron van die DA sê Cachalia moet van die eerste dag af beslissend optree om professionalisme te herstel, veiligheid te verbeter en die publiek se vertroue te herwin:

AFR CameronOnActingMinister