Skip to content

LUR van KZN veroordeel onwettige verkoop van GOP-huise aan onwettige buitelanders [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings, Siboniso Duma, sê sy departement sal nooit klagtes oor die beweerde misbruik van GOP-huise vir onwettige bedrywighede ignoreer nie. Dit volg op klagtes oor mense wat onwettig GOP-huise verkoop wat die departement gebou het. Duma se woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê daar was spesifiek ‘n vloedgolf van klagtes oor die onwettige verkoop van die huise aan onwettige buitelanders in verskillende dele van die provinsie:

ENG SibyaonRDP