# Die GOOD-party sê hy het aansoek gedoen om aan te sluit by die Suid-Afrikaanse Eienaarseiendomsvereniging se hofsaak oor die Stad Kaapstad se besluit om sekere vaste kostes aan eiendomswaardes te koppel. Die hofsaak handel oor die skoonmaaktarief, die vaste waterkoste en vaste sanitasiekoste as deel van die metro se begroting vir 2025/26. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê dis onwettig en onregverdig om tariewe aan eiendomswaarde te koppel, en dit te verdoesel in leuens oor herverspreidings-geregtigheid:
GOOD-party sluit aan by hofsaak teen Kaapstadse tariewe [KLANK]
ENG BrettonLitigation