Skip to content

Minister Kubayi veroordeel moord op Baaise aanklaer [KLANK]

# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, veroordeel die moord op die aanklaer, Tracy Brown, wat verbonde was aan die New Brighton-landdroshof in Gqeberha, in die Oos-Kaap. Sy is gistermiddag buite haar huis doodgeskiet. Die motief is onbekend en niemand is nog in hegtenis geneem nie. Die ministerie se woordvoerder, Terrence Manase, sê die voorval volg slegs maande na die moord op ʼn aanklaer in Mthatha:

ENG TerrenceonProsecutor