Skip to content

Tshwane begin lotingsessies vir Uitgebreide Openbarewerkeprogram [KLANK]

# Die Stad Tshwane se burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid en Maatskaplike Ontwikkeling, Palesa Modise, sê lotingsessies vir die Uitgebreide Openbarewerkeprogram sal voortgaan. Die eerste sessie is twee maande gelede gehou. Die tweede sessie vind vandag plaas en die derde op die 28ste van hierdie maand. Modise se woordvoerder, Sthembiso Skosana, sê die sessies is deel van Tshwane se voortgesette pogings om werkloosheid en armoede te verminder deur die korttermyn-werksgeleenthede wat die Openbarewerkeprogram bied:

ENG SthembisoonEPWPLottery