Skip to content

KZN-premier loof taakspan oor politieke moorde na inhegtenisnemings [KLANK]

# KwaZulu-Natal se premier, Thamsanqa Ntuli, het die taakspan oor politieke moorde en die polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, geloof vir hul volgehoue pogings om misdaad te bekamp en gemeenskappe veilig te hou. Dit volg na ʼn reeks inhegtenisnemings in die moordsake van die ANC-jeugliga se sekretaris-generaal, Sindiso Magaqa, DA-raadslid Nhlayenza Mdlovu, en KwaDukuza se munisipale beampte, Nokulunga Happiness Mashabane. Die premier se woordvoerder, Lindelani Mbatha, sê die arrestasies is ʼn duidelike boodskap aan misdadigers dat hulle nie kan wegkruip nie:

ENG LindelanionTacklingCrime