Skip to content

Grensbestuursowerheid veroordeel vals inligting oor deurgangsreëls vir Suid-Afrikaanse burgers [KLANK]

# Die Grensbestuursowerheid se kommissaris, Michael Masiapato, sê geen nuwe wette wat met Suid-Afrikaners se beweging oor die landsgrense verband hou, is ingestel nie. Dit volg nadat ʼn boodskap wyd versprei is waarin beweer word ʼn nuwe wet vereis dat alle persone wat in Suid-Afrika gebore is, die land slegs met ʼn Suid-Afrikaanse paspoort mag binnekom of verlaat. Nie-nakoming sal volgens die boodskap lei tot boetes of arrestasies. Die owerheid se woordvoerder, Mmemme Mogotsi, sê die bewerings is vals en misleidend:

ENG MmemmeonRelates