# Die Gautengse Onderwysdepartement het 2,8-miljard-rand in die 2025/26-boekjaar toegewys aan infrastruktuur om die breër uitdaging van oorvol skole teen te werk. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê omtrent 1,5-miljard-rand word toegewys aan die bou van nuwe skole en skole wat vervang word. Hy sê 615-miljoen-rand word bewillig vir verbeterings en byvoegings, soos mobiele klaskamers en selfbouprojekte, en 166-miljoen-rand sal vir opknapping aangewend word:
Gauteng Onderwys gaan R2,8-miljard bestee om oorvol skole aan te spreek [KLANK]
ENG SteveonOvercrowding