# Kanada se eerste minister, Mark Carney, sê sy land sal in September by die Verenigde Nasies se 80ste Algemene Vergadering die staat Palestina amptelik erken. Dis die derde G7-land wat die aankondiging maak op die hakke van Frankryk en die Verenigde Koninkryk. Carney sê Kanada is lank reeds verbind tot ʼn tweestaatoplossing van ʼn onafhanklike, lewensvatbare, soewereine Palestynse staat wat in vrede en veiligheid langs Israel bestaan:
Kanada is die jongste land wat in September ’n Palestynse staat wil erken [KLANK]
ENG CarneyOnPalestine