# Die SAKP in KwaZulu-Natal sê ten spyte van ʼn beter verhouding met die ANC, bly hy by sy besluit om onafhanklik aan die plaaslike-regeringsverkiesings deel te neem. Die SAKP se provinsiale uitvoerende komitee het verlede jaar ontevredenheid uitgespreek met sy ANC-vennoot in die provinsie wat na bewering nie sy alliansievennote by besluitneming in ag neem nie. Die SAKP in KZN se sekretaris, Themba Mthembu, sê die besluit van die party se kongres is bindend en moet toegepas word:
SAKP in KZN sê besluit om onafhanklik aan verkiesings deel te neem gaan nie verander nie [KLANK]
ENG MthembuOnANC