Skip to content

2026 se skooloordragoordragaansoeke in Wes-Kaap is oop vanaf 4 Augustus [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement sê oordrag-aansoeke vir 2026 se skooljaar kan van 4 tot 18 Augustus ingedien word. Woordvoerder Millicent Merton sê die proses is van toepassing op leerders van graad 2 tot 7 en 9 tot 12. Aansoeke kan aanlyn of by die verlangde skool of distrikskantoor ingedien word. Sy sê volledige inligting en tree-vir-tree gidse is op die departement se webwerf beskikbaar:

AFR-MertonOnTransfer