# ActionSA in die Vrystaat eis dat die provinsiale regering onmiddellik die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit onder administrasie moet plaas. Die party sê Matjhabeng skuld Eskom en Bloem Water 5-miljard-rand elk, wat die munisipaliteit se vermoë belemmer om selfs net basiese dienste te lewer. Patricia Kopane van ActionSA sê daar is beslag gelê op sy voertuigvloot weens onbetaalde skuld van meer as 200-miljoen-rand, wat veroorsaak dat gemeenskappe moet sukkel sonder vullisverwydering of onderhoudsdienste:
ActionSA vra Vrystaatse regering om Matjhabeng-munisipaliteit onder administrasie te plaas [KLANK]
ENG PatriciaonMatjhabeng