Skip to content

Minister beloof tugstappe teen senior amptenare betrokke by suurstoftender [KLANK]

# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê tugstappe sal gedoen word teen senior amptenare wat betrokke was by ‘n suurstofaanleg-tenderbedrogsaak ter waarde van 800-miljoen-rand. Dit volg op PricewaterhouseCoopers se forensiese ondersoek waarin vals dokumente en onreëlmatige verkrygingsprosesse aan die lig gebring is. Macpherson sê die uitvoerende hoof van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust, Tebogo Malaka, kan moontlik geskors word oor haar beweerde rol. Hy beklemtoon aanspreeklikheid is nie onderhandelbaar nie:

ENG MacphersonOnAccountability