# Die DA in Gauteng het die LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, gevra om op te hou met wat die party noem die vervolging van Pretoria High School for Girls se skoolhoof, Philippa Erasmus. Die party se provinsiale woordvoerder oor Onderwys, Sergio Isa dos Santos, sê Erasmus is onregverdig skuldig bevind nadat haar man aangebied het om gratis landskap-dienste te lewer. Die DA sê die departement voer ‘n politieke vendetta en eis dat die besluit omgekeer word om billike regering te herstel:
DA kritiseer Gautengse Onderwysdepartement omdat skoolhoof van Pretoria Girls’ High geteiken word [KLANK]
ENG-SantosOnPrincipal