Skip to content

DA sê kommerwekkende aantal pasiënte doen besmettings op in Gautengse hospitale [KLANK]

# Die DA in Gauteng is bekommerd omdat seweduisend-743 pasiënte verlede jaar hospitaalverworwe besmettings opgedoen het, insluitend talle antibiotika-weerstandige toestande wat moeilik behandelbaar en lewensgevaarlik kan wees. Dié toestand ontwikkel tydens ‘n pasiënt se verblyf in ‘n hospitaal. Jack Bloom van die DA sê die Gautengse Gesondheidsdepartement skryf die situasie toe aan personeeltekorte, oorbevolking en onvoldoende geriewe vir handhigiëne:

ENG JackonInfections