# Die DA wag aansoeke in vir volgende jaar se ontwikkelingsprogram in politieke leierskap. Die program is ʼn deeltydse ontwikkelingsprojek wat jong Suid-Afrikaners toerus met vaardighede, kennis en netwerke om in politiek en die Staatsdiens te gedy. Mat Cuthbert van die DA sê Suid-Afrika het dringend ʼn nuwe geslag etiese, bevoegde en waardegedrewe leiers nodig wat die land se toenemende ekonomiese, politieke en maatskaplike krisisse kan aanpak:
DA open aansoeke vir 2026 se program vir ontwikkeling van politieke leiers [KLANK]
ENG MatonIntake