Skip to content

Meer as 14 000 verdagtes landwyd vasgetrek as deel van Operasie Shanela [KLANK]

# Die polisie sê hy bly verbind tot sy landwye operasies vir die bekamping en voorkoming van misdaad wat openbare veiligheid bedreig en die land se ekonomiese infrastruktuur beskadig. Operasie Shanela is verlede week in al nege provinsies uitgevoer en 14-duisend-273 verdagtes is vasgetrek. ʼn Polisiewoordvoerder, Vincent Mukhathi, sê hulle het beslag gelê op meer as 156-miljoen-rand se nagemaakte klere en onwettige sigarette:

ENG VincentonSuspects