Skip to content

Kaapstad steek teiken verby vir opknapping van riool-infrastruktuur in 2024/25 [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Direktoraat Water- en Sanitasie sê hulle het rioolpype van meer as 117-meter opgeknap, wat hul jaarlikse teiken oorskry. Die metro het meer as 523-miljoen-rand belê in die vervanging van verouderende water- en sanitasie-infrastruktuur as deel van sy voortgesette strategie om dienste te moderniseer en kritieke dienste te handhaaf. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê hulle verbeter die stelsel se betroubaarheid en versterk die sanitasienetwerk:

ENG BadroodienonProject