Skip to content

Forum for SA kritiseer minister Macpherson se opskorting van fondse vir uitgebreide openbare werke aan Matjhabeng-munisipaliteit [KLANK]

# Die Forum for South Africa kritiseer die minister van Openbare Werke, Dean Macpherson, nadat hy alle fondse vir die Uitgebreide Openbarewerkeprogram aan die Vrystaatse Matjhabeng-munisipaliteit opgeskort het. Dit volg na berigte dat die munisipaliteit die program se betaalstaat gebruik om verhoogde salarisse te betaal. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê die minister moes slegs die wat betrek word straf en nie almal oor dieselfde kam skeer nie:

ENG TebogoonEPWPProgramme