Skip to content

Sokker: Ellis trots op haar Banyana-span wat terugkeer uit Marokko [KLANK]

# Sokker: Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis, sê hulle het geweet hul poging om hul Afrikabeker-vrouetoernooi-titel te verdedig, sou moeilik wees. Die span het gisteraand in Suid-Afrika aangekom. Hulle het vierde gekom in Marokko nadat hulle met drie strafdoele teen vier teen Ghana verloor het in die wedstryd om die bronsmedalje. Die adjunkminister van Sport, Kuns en Kultuur, Peace Mabe, was op OR Tambo Internasionale Lughawe om die span terug te verwelkom. Ellis sê sy is trots op die spelers se algehele bydrae:

ENG EllisOnCompetition