# Regter Mbuyiseli Madlanga het bevestig dat die publiek toegang sal hê tot die kommissie van ondersoek se verhore oor die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se bewerings oor politieke inmenging. Die verrigtinge sal ook regstreeks gestroom word, tensy anders bepaal. Madlanga is ook bewus van die hangende geding in die Konstitusionele Hof wat die instelling van die kommissie betwis. Hy het bevestig dat hulle hofbeslissings sal gehoorsaam, maar sê die voorbereidings vir openbare verhore gaan steeds voort:
Publiek sal toegang hê tot KZN-polisie-kommissie se verhore [KLANK]
ENG-MadlangaOnPublic-Court