Skip to content

GOOD-party eis eerlikheid van Mbeki oor WVK-vervolgingsmislukkings [KLANK]

# Die GOOD-party sê voormalige president Thabo Mbeki moet rekenskap gee oor die staat se versuim om apartheidsera-misdade te vervolg soos aanbeveel deur die Waarheids-en-Versoeningskommissie. Dit volg ná Mbeki se poging om by ‘n hofsaak aan te sluit wat slagoffers se families teen die regering aanhangig gemaak het. GOOD se sekretaris-generaal Brett Herron sê as Mbeki onskuldig is aan politieke inmenging, kan hy steeds skuldig wees aan die versuim om op te tree:

ENG HerronOnMbeki